Tuesday, September 1, 2015

Saam-oppiepad: Die wandelpad




As ek moeg word vir die lewe in die stad lok my die wandelpad...

Twee mense kan nie saamloop as hulle nie saamstap nie.

Wie loop saam met jou op JOU wandelpad? Is dit 'n saamstappad? Is dit 'n alleenpad? Is dit 'n misverstaanpad? Is dit die pad van jou keuse?

Is dit 'n goeie pad?

Padlangs. Wat is jou drome? Wat is jou wense? Wat is jou versugtinge?

Het jy vrede? Wat is jou vrae?

Trouble shared IS trouble halved...

Kom ons raak mededeelsaam en medemenslik op ons paaie.

Miskien, net dalkies, sal ons vir mekaar ligte van saamskyn raak en mekaar se paaie verligter maak.

Dalk "worth a try?"

ONS GAAN BLYMOEDIG VOORT.

1 comment:

  1. Ek loop die pad al lank my lam, ... dis soms afgryslik alleen. Waar is jy, liewe medemens? Is ek dan alleen? Is JY soms ook alleen?

    ReplyDelete