Liewe
medereisiger
Ons
loop die pad so sonder stories. So unreal en stil. Kom ons waag saam om ons
menswees bloot te lê? Dan sal ons waarskynlik baie meer medemenslik en veilig
kan raak. Soos kinders: I'll show you mine if you'll show me yours. Of soos die
Ingelse pers drakie Barnie uitnooi: Sharing is caring.
Sal
jy iets van jouself vandag waaghalsig en versigtig aan 'n gekose vertroueling
meedeel?
Jy
mag dalk net aangenaam verras word!
Ons
gaan blymoedig voort!
No comments:
Post a Comment